Description
Hierdie Lewensvaardighede-eksamen tel 30 punte en dek konsepte uit kwartaal 3 en 4, met ‘n hooffokus op kwartaal 4 se werk. Dit kom met ‘n memo sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kom ook in Microsoft Word-formaat sodat dit maklik aangepas kan word.
Dit dek die volgende onderwerpe:
* Godsdienste
* Veiligheid in en om water
* Higiëne
* MIV en VIGS gevallestudie
* Hoe om na ons omgewing om te sien en skoon te maak
Ook beskikbaar in Engels.







Reviews
There are no reviews yet.