PSW – Graad 6 – Kwartaal 2
R80.00
Hierdie Persoonlike en Sosiale Welstand-werkkaarte bestaan uit 15 bladsye. Dit dek die hele kwartaal se werk. Volgens CAPS. Kom met ‘n memo. Gebaseer op die Oxford-handboeke.
Dit dek die volgende konsepte:
- Bestuur van verantwoordelikhede by die skool en by die huis
- Prioritering
- Afknouery
- Kulturele oorgangsrites (Geboorte, Troues, Dood)
- Moslem
- Hindoe
- Joodse
- Tradisionele Afrikaan
- Christen
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Reviews
There are no reviews yet.