fbpx Skip to content

PSW – Graad 6 – Kwartaal 1

R80.00

Hierdie werkkaarte en opsomming bestaan uit 9 bladsye en behandel die hele kwartaal se werk. Dit is volgens die KABV kurrikulum. Dit is gebaseer op die Oxford handboeke. Dit kom met ‘n memorandum.

Dit behandel die volgende onderwerpe

  • Positiewe selfbeeld: Liggaamsbeeld
  • Vermoëns, belangstellings en potensiaal
  • Groepsdruk
  • Probleemoplossingsvaardighede in konfliksituasies

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.