fbpx Skip to content

PSW – Graad 5 – Kwartaal 1

R80.00

Hierdie werkkaarte en opsomming bestaan uit 14 bladsye en behandel die hele kwartaal se werk. Dit is volgens die KABV kurrikulum. Dit is gebaseer op die Oxford handboeke. Dit kom met ‘n memorandum.

Dit behandel die volgende onderwerpe

  • Positiewe selfbeeld
  • Gee en ontvang terugvoer
  • Hantering van emosies
  • Verhouding met portuurgroep, ouer mense en vreemdelinge
  • Basiese higiëniese beginsels – Kwessies oor Covid-19

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.