fbpx Skip to content

PSW eksamen – Graad 4 – Kwartaal 2

R55.00

Hierdie eksamen bestaan ​​uit 30 punte en dek die werk van kwartaal 1 en 2. Dit is volgens 23/24 ATP’s. Dit is opgestel volgens die moeilikheidsvlakke wat deur CAPS vereis word.

Alle materiaal kom met ‘n memo sodat dit maklik gemerk kan word.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.