Praktiese taak – Gr.5 Kwartaal 1
R50.00
Hierdie praktiese taak behandel die konsep van skelette. Leerders moet hul eie menslike skelet bou.
Leerders moet die skelet korrek aan mekaar sit sodat elke deel kan beweeg. Daarna moet hulle elke deel korrek benoem.
Dit kom met ‘n rubriek en merkriglyne.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Riana Oberholzer –
Helpful