fbpx Skip to content

Praktiese taak – Gr.4 Kwartaal 2

R55.00

Hierdie praktiese taak behandel die konsep van versterking van strukture. Leerders moet hul eie brug bou en versterk.

Dit het die volgende onderafdelings:

  1. Ontwerp opdrag
  2. Ontwerp jou brug
  3. Finale tekening
  4. Bou van brug
  5. Evalueering

Dit kom met ‘n rubriek en merkriglyne.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.