Skip to content

Persentasie – Gr.6 & 7

R69.00

Hierdie bundel bestaan uit PowerPoints, werkkaarte en memorandums. Dit behandel die volgende konsepte rakende persentasie.

  • Hersiening van breuke
  • Inleiding tot persentasie
  • Omskakeling: Breuke na persentasie
  • Van somme
  • Woordsomme

Elke onderwerp het ‘n werkkaart wat saam met dit gaan om leerders se vaardighede op te skerp. Die vertoningskyfies (PowerPoints) is visueel met interaktiewe Wiskunde liedjies ingesluit. Dit sal jou leerders vermaak en hulle aandag behou tydens jou les.

Disclaimer: No part of this item may be distributed electronically. The Brainiacs Logo must be visible at all times. 

Please note: This is an electronic item and is available for immediate download after purchase. No refunds allowed on electronic items.