Skip to content

NWT toets – Gr.6 Kwartaal 1

R59.00

Hierdie Natuurwetenskap- en Tegnologietoets dek konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memo. Dit tel 65 punte.

Dit dek die volgende konsepte:
* Fotosintese
* Verskillende voedselgroepe.
* Siekte veroorsaak deur ongesonde eetgewoontes.
* Voeding- en voedingsetikette.
* Funksie van vitamiene.
* Ekosisteme en voedselkettings

Also available in English.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.