fbpx Skip to content

NWT PowerPoint – Graad 4 – Kwartaal 4

R80.00

Hierdie PowerPoint vertoning bestaan uit 27 skuifies en bespreek konsepte vanaf kwartaal 4. Daar is ook video links in die PowerPoint wat toegang tot die internet nodig het. Jy kan ook die videos aflaai voor die les.  Dit is op die PLATINUM en VIA AFRIKA handboeke gebaseer.

Disclaimer: No part of this item may be distributed electronically. The Brainiacs Logo must be visible at all times. 

Please note: This is an electronic item and is available for immediate download after purchase. No refunds allowed on electronic items.