Description
Hierdie werkbladboekie / opsomming bevat 19 bladsye en dek alle onderwerpe soos vereis deur die KABV-dokument en volg die 24/25 ATP-riglyne.
Dit bespreek die volgende konsepte wat in kwartaal 1 geleer is:
- Plante en kos
- Plante en lug
- Voedselgroepe
- Gebalanseerde dieet
- Die behoefte aan die verwerking van voedsel.
- Metodes van voedselverwerking.
- Verskillende ekosisteme
- Lewende en nie-lewende dinge in ‘n ekosisteem.
- Voedselwebbe
Dit kom met ‘n memo vir maklike merk. Dit is opgestel in ooreenstemming met die Platinum-handboek.









Reviews
There are no reviews yet.