Skip to content

NWT Bundel – Graad 4 – Kwartaal 1

R189.00

Hierdie bundel bestaan uit die volgende:

Werkkaarte bundel: Dit bestaan uit 21 bladsye en behandel die hele kwartaal se werk. Nadat die konsepte aangebied is, kan jy die werkkaarte gebruik om te kyk of leerders die konsepte verstaan en korrek kan toepas. Dit is kleurvol en maak gebruik van verskeie visuele elemente.

PowerPoint: Hierdie vertoningskyfie bestaan uit 21 skyfies. Dit behandel die volle kwartaal 1 kurikulum en kom met baie visuele elemente. Gaan hand-in-hand saam met ons werkkaarte.

Medekeuse vrae: Vir die eerste keer word leerders getoets op hierdie vak, en die materiaal moet aangeleer word. Daar word van hulle verwag om medekeuse vrae te kan beantwoord. Hierdie bundel bevat ‘n 15 punt medekeuse oefentoets om leerders se vaardighede op te knap.

 

Kwartaal toets: Hierdie bundel sluit ook ‘n 40-punt kwartaal toets in, volgens die 2021 riglyne.

Alle materiaal kom met antwoorde sodat dit maklik gemerk kan word.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.