NW Graad 7 – Kwartaal 2
R90.00
Hierdie werkkaarte bestaan uit 11 bladsye wat handel oor al die eenhede wat in kwartaal 1 behandel word. Dit is volgens die CAPS kurrikulum en gebaseer op die VIA-Afrika handboeke.
Dit behandel die volgende eenhede:
- Eienskappe van materiale
- Skeiding van materiale
- Sure, basisse en neutrale stowwe
- Die Periodieke Tabel van Elemente
Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die kwartaal se werk.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.








Reviews
There are no reviews yet.