fbpx Skip to content
(1 customer review)

NW Graad 7 – Kwartaal 1

R90.00

Hierdie werkkaarte bestaan uit 19 bladsye wat handel oor al die eenhede wat in kwartaal 1 behandel word. Dit is volgens die CAPS kurrikulum.

Dit bevat die volgende eenhede:

  • Die biosfeer
  • Biodiversiteit
  • Geslagtelike voortplanting
  • Variasie

Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die kwartaal se werk.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.