fbpx Skip to content

Middel klank flitskaarte (Elektronies)

R79.00

Hierdie stel bestaan uit 40 enkele flitskaarte.

Dit be-oog om leerders te help om die middel klank van ‘n woord te identifiseer en woorde korrek uit te spreek. Leerders kyk na die prentjie en sê die woord hardop. Daarna sit hulle ‘n pennetjie op die klinker wat in die middel van die woord voorkom.

Hope pret, prakties en maklik om te gebruik in die klaskamer, en by die huis.

 

Wat kry jy:

  • 40 flitskaarte (in pdf gestuur)

Please note: This is an electronic item and will be available for download after purchase. No refunds on electronic items.