Description
Hierdie toets behandel konsepte wat in Kwartaal 3 aangeleer word.
Afdeling A: Medekeuse vrae, waar of onwaar, vergelyk kolom A met kolom B.
Afdeling B: Kortvrae
Afdeling C: Gevallestudie
Dit behandel die volgende konsepte:
- Bronne van energie.
- Potensiële en kinetiese energie.
- Hitte-oordrag
- Energie-oordrag
- Nasionale elektrisiteit
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.







Reviews
There are no reviews yet.