Skip to content

Gr.7 NW opsommings & aktiwiteite- Kwartaal 4

R69.00

Hierdie opsomming en werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 4, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit dek die volgende konsepte:

  • Verhouding van die Son tot die Aarde.
  • Verhouding van die Maan tot die Aarde.
  • Historiese ontwikkeling van astronomie.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.