Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP opgestel. Dit tel 40 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:
- Heelgetalle en getalsinne
- Breuke en Desimale breuke
- Vermenigvuldiging en deling
- Geometriese patrone
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.






Reviews
There are no reviews yet.