Description
Hierdie opsomming en werkkaarte boekie behandel al die werk vir Kwartaal 4, soos uiteengesit in die KABV. Dit bevat ‘n opsomming van die werk, asook praktiese vrae wat leerders moet beantwoord. Dit dek die volgende konsepte:
- Inheemse genesing in Suid-Afrika.
- Westerse wetenskaplike mediese ontdekkings.
- Gevallestudie: ‘n Deurbraak in chirurgie.
- Vergelykings tussen Westerse en holistiese vorme van genesing vandag.
Dit is volgens die Platinum reeks handboeke opgestel.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Reviews
There are no reviews yet.