Skip to content

Gr.5 NW toets – Kwartaal 3

R59.00

Hierdie toets behandel konsepte wat in Kwartaal 3 aangeleer word.

Afdeling A: Medekeuse vrae, waar of onwaar, vergelyk kolom A met kolom B.

Afdeling B: Kortvrae

Afdeling C: Gevallestudie

Dit behandel die volgende konsepte:

  • Energie in brandstowwe.
  • Bronne van nuttige energie.
  • Die vuurdriehoek.
  • Hoe werk ‘n kerssnuiter.
  • Veiligheid met vuur.
  • Hoofstroomelektrisiteit
  • Kragsentrale en hul nodige energie.
  • Nadele van kragsentrales.
  • Alternatiewe energie bronne.

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.