Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 40 punte en toets die leerders se kennis oor die volgende konsepte:
- Wat het die San geglo?
- Eerste Afrika boere.
- Waar het die eerste Afrika boere hulle gevestig?
- Wonings en dorpies.
- Sosiale strukture
- Belangrikheid van beeste.
- Werktuie
- Kleiware
- Ruilhandel
- Godsdiens, medisyne en genesing
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Reviews
There are no reviews yet.