fbpx Skip to content

Gr.5 Geografie eksamen – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei.

Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV.

Dit tel 40 punte en toets die leerders se kennis en vaardighede oor die volgende konsepte:

  • Wêreldkaart en kompasrigtings
  • Afrika – ons vasteland
  • Suid-Afrika van bo.
  • Fisiese kenmerke
  • Riviere
  • Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.