Description
Hierdie werkkaarte bundel behandel alle konsepte van Kwartaal 2 volgens die KABV.
Dit behandel die volgende konsepte:
* Hoekom mense handel dryf.
* Waarmee mense handel dryf.
* Hulpbronne en hul waarde.
* Regverdige en onregverdige handel.
* Die menslike koste van onregverdige handel.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels. Dit het ingeboude video skakels vir praktiese voorlegging van die konsepte wat aangeleer word.







Reviews
There are no reviews yet.