Description
Hierdie werkkaarte bundel behandel alle konsepte van Kwartaal 2 volgens die KABV.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Suid-Afrika van bo af.
- Fisiese kenmerke
- Riviere
- Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite
- Marico-Bosvelddam
- Die bou van ‘n pad.
Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Reviews
There are no reviews yet.