Description
Hierdie Geografie-toets dek die konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memo. Dit tel 40 punte.
Dit dek die volgende:
* Politieke en Fisiese kaarte van Afrika en Suid-Afrika
* Kaartvaardighede
Ook beskikbaar in Engels






Reviews
There are no reviews yet.