Description
Hierdie Geografie-toets dek die konsepte wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP’s en kom met ‘n memo. Dit tel 30 punte.
Dit dek die volgende:
* Nedersettings
* Paaie en voetpaadjies
* Mense en hul behoeftes
* Landmerke en verduidelik die pad
Ook beskikbaar in Engels.
Reviews
There are no reviews yet.