fbpx Skip to content

Geografie – Graad 5 – Kwartaal 3 Werkkaarte

R80.00

Hierdie werkkaart- en opsommingsboekie bestaan ​​uit 12 bladsye en dek die hele kwartaal 3-kurrikulum. Dit het prettige en interaktiewe aktiwiteite om die leerders se leerervaring te verryk. Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels. Hierdie werkkaarte is gebaseer op die PLATINUM-handboek.

Important notice: No refunds are given on electronic items. This item is available for immediate download after purchase.