fbpx Skip to content

Geografie – Graad 4 – Kwartaal 1

R80.00

Hierdie Geografie werkkaarte bestaan uit 17 bladsye en behandel die hele eerste kwartaal se werk. Dit is volgens die KABV kurikulum en kom met ‘n memorandum. Dit is vanuit die Platinum handboeke opgestel. Hierdie werkkaarte is visueel stimulerend om leerder interaksie aan te moedig.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Plekke waar mense woon
  • Paaie en voetpaaie
  • Landmerke en verduidelik die pad
  • Mense en hulle behoeftes

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.