Description
Hierdie Geografie eksamen tel 40 punte en behandel konsepte van kwartaal 3 en 4, met ‘n hoof fokus op kwartaal 4 se werk. Dit kom met ‘n memo sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kom ook in Microsoft Word formaat sodat dit maklik aangepas kan word.
Ook beskikbaar in Engels.
Reviews
There are no reviews yet.