Description
Ek ken my klanke (matwerk)
Hierdie werkkaart is gemaak om leerders te help met spelling, woord herkenning, woordbou en meer. Dit is ‘n praktiese aktiwiteit wat die leer ervaring verleng.
Wat kry jy: Die A4 raamwerk (gedruk en gelamineer), 22 prentjie kaartjies, volledige alfabet, instruksies, netjiese sakkie om alles bymekaar te hou.
Hoe werk dit:
- Plaas ‘n flits prentjie neer.
- Tik met jou vinger vir elke klank wat die woord het (bv. k-a-t)
- Bou die woord met die hout letters.
- Teken jou eie prentjie van ‘n kat.
- Skryf die woord (bv. kat)
Reviews
There are no reviews yet.