Skip to content

EBW PowerPoint – Gr.7 Kwartaal 1

R80.00

Hierdie PowerPoint dien as opsomming vir Kwartaal 1. Dit bevat definisies en verduidelikkings van die werk in Kwartaal 1.

Dit behandel die volgende konsepte:

  • Die ekonomie
  • Geld
  • Behoeftes en begeertes
  • Goedere en dienste
  • Herwin en herbenut
  • Formele en informele besighede

Dit is opgestel in ooreenstemming met die Oxford-handboek.

DISCLAIMER: This is an electronic item and is available for immediate download. No refunds will be given on electronic items.

All work remains the property of Brainiacs Tutoring and no part of the work may be sold or distributed as your own. The Brainiacs Logo must remain visible on the page when using these worksheets/educational resources.