Description
Hierdie mindmaps dien as opsomming vir Kwartaal 2. Dit bevat definisies, asook video skakels om die teorie van kwartaal 2 beter te verduidelik.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Rekeningkundige begrippe
- Inkomste en uitgawes
- Begroting
Dit kom met ‘n memo vir maklike merk. Dit is opgestel in ooreenstemming met die Oxford-handboek.






Reviews
There are no reviews yet.