Afrikaans Huistaal – Letterkundeprojek – Graad 5
R70.00
Hierdie Afrikaanse letterkundeprojek handel oor ‘n legende – Racheltjie de Beer Dit het drie onderafdelings:
- Afdeling A: Navorsing (10 punte)
- Afdeling B: Skryfwerk (30 punte)
- Afdeling C: Mondeling (20 punte)
Dit kom met ‘n memo en alle rubrieke is ingesluit. Leerders sal deeglike navorsing moet doen oor die verhaal, die waarheid rondom die verhaal, eienskappe van legendes, en meer. Alle instruksies word stap-vir-stap deurgegee.
Beskikbaar in Microsoft Word en PDF sodat onderwysers dit kan aanpas indien nodig.
Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.










Nicole Jooste –
Great assessment tasks!