Description
Hierdie Afrikaanse toets is volgens die 2024/25 ATPs. Dit behandel die volgende afdelings:
* Afdeling A – Leesbegrip (15 punte) en visuele teks (10 punte)
* Afdeling B – Taalstruktuur (20 punte)
Die taalkonsepte wat behandel word is:
- Punktuasie
- Soortname
- Eiename
- Alfabetiese volgorde
- Meervoude
- Sinonieme en antonieme
- Sinsoorte
- Agtervoegsels
- Korrekte spelling van die woord







Reviews
There are no reviews yet.