Description
Hierdie Afrikaanse eksamen behandel die volgende afdelings:
- * Afdeling A – Leesbegrip (16 punte) en visuele teks (9 punte)
* Afdeling B – Taalstruktuur (20 punte)
Die taalkonsepte wat behandel word is: - Sinonieme en antonieme
- Homofone
- Direkte rede
- Indirekte rede
- Voornaamwoorde
- Onderwerp, voorwerp, gesegde
- Bywoorde
- Byvoeglike naamwoorde
Dit kom met ‘n memorandum.







Reviews
There are no reviews yet.