Description
Maak seker dat u kind deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte vir kwartaal 2. Dit volg die 2021 ATP riglyne en sluit meer onderwerpe in!
Hierdie werkkaarte bestaan uit 36 bladsye en behels die volgende temas:
- Heelgetalle, optelling en aftreking
- Gewone breuke
- Lengte
- Vermenigvuldiging
- Eienskappe van 3D voorwerpe
- Geometriese patrone
- Simmetrie
- Deling
Reviews
There are no reviews yet.