Skip to content

Gr.5 PSW eksamen – Kwartaal 2

R59.00

Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 35 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:

  • Postiewe selfbegrip
  • Gee en ontvang terugvoering
  • Hanteer emosies
  • Verhouding met maats, ouers en vreemdelinge
  • Diskriminasie, stereotipe en vooroordeel
  • Kindermishandeling
  • Gewelddadige situasies
  • Afknouery
  • Ouderdoms- en geslagkwessies in verskillende kulture

Afdeling A: Meerkeuse, waar of onwaar, kort vrae

Afdeling B: Gevallestudie en paragraafantwoorde

Dit kom met ‘n memo en is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.