Description
Hierdie eksamenvraestel vir Kwartaal 2 is volgens die 2024 ATP voorberei. Dit volg die kognitiewe vlakke soos uiteengesit in die KABV. Dit tel 45 punte en toets die leerders se vaardighede oor die volgende konsepte:
- Breedtegrade en lengtegrade op ‘n kaart.
- Konsep van skaal
- Reguitlynafstande
- Handel dryf
- Hulpbronne
- Regverdige handel
It comes with a memo and is available in Afrikaans and English.







Reviews
There are no reviews yet.