Description
Hierdie bundel bestaan uit PowerPoints, werkkaarte en memorandums. Dit behandel die volgende konsepte rakende persentasies.
- Hersiening van breuke
- Inleiding tot persentasie
- Omskakeling: Breuke na persentasie
- Van somme
- Woordsomme
Elke onderwerp het ‘n werkkaart wat saam met dit gaan om leerders se vaardighede op te skerp. Die vertoningskyfies (PowerPoints) is visueel met interaktiewe Wiskunde liedjies ingesluit. Dit sal jou leerders vermaak en hulle aandag behou tydens jou les.













Reviews
There are no reviews yet.