Description
Maak seker dat u kind/leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 4. Hierdie werkkaarte bestaan uit 25 bladsye en behels die volgende temas:
- Tel, rangskik, vergelyk en stel heelgetalle voor.
- Breuke, persentasies en desimale getalle.
- Eienskappe van 3D vorms.
- Omtrek, oppervlakte en volume.
- Heelgetalle en deling.
- Transformasies
- Getalsinne
- Waarskynlikheid
Reviews
There are no reviews yet.