Description
Hierdie graad 7-resepteboek bevat alle verduidelikings van die Wiskundige vaardighede wat in Kwartaal 1 geleer is. Dit is volgens nuwe ATP-riglyne.
Dit behandel die volgende konsepte:
- Eienskappe van telgetalle
- Veelvoude en faktore
- Verhouding, koers en eweredigheid
- Finansiële wiskunde
- Volgorde van bewerkings
- Breuke
Reviews
There are no reviews yet.