Wiskunde projek – Kwartaal 3 – Graad 7
R65.00
Hierdie Wiskunde taak sal leerders se kritiese denkwyse en probleemoplossingsvaardighede verbeter. Dit behandel die volgende konsepte:
- breuke
- gemengde getalle
- desimale getalle
- translasie
- rotasie
- refleksie
Kom met ‘n memo sodat dit maklik gemerk kan word. Bevat ‘n lekker aktiwiteit met 2 dobbelstene sodat leerders prakties betrokke raak by die taak.
Totale punte: 30
(<– See example to the left)
Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Reviews
There are no reviews yet.