Wiskunde projek – Kwartaal 3 – Graad 5
R65.00
Hierdie Wiskunde taak sal leerders se kritiese denkwyse en probleemoplossingsvaardighede verbeter. Dit behandel die volgende konsepte:
- translasie
- rotasie
- refleksie
- simmetrie
- 2D-vorms
Kom met ‘n memo sodat dit maklik gemerk kan word.
Totale punte: 30
(<– See example to the left)
Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Henry Adams –
Ek is beïndruk deur die volledige uiteensetting van die wiskunde projek.