Wiskunde Projek – Kwartaal 3 – Graad 4
R65.00
Hierdie Wiskunde projek neem leerders op ‘n reis in die winkels met Mnr. Brainiac. Dit behandel:
- massa
- geld
- optel en aftrek
- vermenigvuldiging
Dit bevorder kritiese denkwyse en help leerders om hul probleemoplossingsvaardighede op te knap.
Kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Sien voorbeelde links <—
Totale punte: 35
Disclaimer: No parts of this product may be copied and distributed as your own work. The Brainiacs logo must be visible when distributing the content to your students.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.
Reviews
There are no reviews yet.