Wiskunde ondersoek – Gr.6 – Kwartaal 2
R65.00
Hierdie Wiskunde ondersoek is volgens die nuwe 2021 ATPs vir kwartaal 2. Dit tel 30 punte en kom met ‘n antwoordstel sodat dit maklik gemerk kan word.
Dit behandel die volgende onderwerpe:
- Optel en aftrek
- Vermenigvuldiging en deling
- Getalpatrone
- Geometriese patrone
- Getalbegrip
Dit kom met ‘n memorandum sodat dit maklik gemerk kan word. Dit kan ook dien as ‘n opsomming van die kwartaal se werk.
Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.







Reviews
There are no reviews yet.