Description
Hierdie Kwartaal 4 eksamen behandel die volgende konsepte:
- Getalbegrip
- Getalpatrone
- Deel, vermenigvuldiging, optel en aftrek
- 3D-vorms
- Massa
- Omtrek, oppervlakte en volume
- Transformasies
- Geometriese patrone
- Posisie en beweging
Dit tel 60 punte en kom met ‘n memo.
Reviews
There are no reviews yet.