Description
Maak seker dat u kind/leerders deeglik voorbereid is met ons CAPS-gebaseerde wiskunde werkkaarte bundel vir kwartaal 1. Hierdie werkkaarte bestaan uit 28 bladsye en behels die volgende temas:
- Heelgetalle en getalsinne
- Optel en aftrek
- Numeriese patrone
- Tyd
- Vermenigvuldiging en deling
- Datahantering
- 2D-vorms
- Woordsomme












Reviews
There are no reviews yet.