Description
Hierdie vertoning-skyfie behandel al die konsepte van Tegnologie vir Kwartaal 3. Dit bevat 31 skyfies met verduidelikkings van die volgende konsepte:
- Meganiese stelsels en beheer
- Domkrag
- Hefbome
- Ratstelsels
- Snelheidsverhouding
- Meganiese voordeel
- Spoed- en ratverhouding
- Ontwerp- en ondersoekvaardighede
- Ondersoekvaardighede: impak van tegnologie, inheemse tegnologie en vooroordeel in tegnologie













Reviews
There are no reviews yet.