fbpx Skip to content

PSW – Graad 4 – Kwartaal 2

R80.00

Hierdie Persoonlike en Sosiale Welstand werkkaarte bestaan uit 22 bladsye. Dit behels die volle KABV kurrikulum, volgens 2021 ATP’s. Dit is gebaseer op die Platinum handboeke. Dit kom ook met ‘n memorandum en hersieningsaktiwiteit.

Dit behandel die volgende onderwerpe:

  • Emosies
  • Groepwerk
  • Afknouery
  • Kinderregte en -verantwoordelikhede

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.