fbpx Skip to content

PSW – Graad 4 – Kwartaal 1

R90.00

Hierdie werkkaarte en opsomming werkkaarte bestaan uit 13 bladsye en behandel die hele kwartaal se werk. Dit is volgens die KABV kurrikulum. Dit is gebaseer op die Platinum handboeke. Dit kom nie met ‘n memorandum nie, omrede dit leerder-interkasie benodig en die leerder aanmoedig om hulle persoonlike ervaringe te deel.

Dit behandel die volgende onderwerpe

  • Waarin ek uitblink
  • Respekteer jou liggaam en ander s’n.
  • Hantering van konflik

 

Please note: This is an electronic item and is available for download after your purchase. No refunds allowed on electronic items.